Vredemakers
May 15, 2022 • Petrie Spies
Almal van ons is opsoek na vrede, maar ons moet seker maak ons soek op die regte plek en na die regte tipe vrede. God het Sy kinders geroep om vredemakers te wees – nie net mense wat die vrede bewaar nie.
