Krag Onder Beheer
May 22, 2022 • Petrie Spies
Sagmoedigheid moet nie gesien word as sag nie, maar as krag onder beheer. Wanneer ons potensiaal en krag onder God se beheer is, het dit 'n invloed hoe ons mense hanteer en hoe ons verhoudings bou. Sommige dinge in ons verhoudings met mense eis dat ons dit met sagmoedigheid hanteer ten einde sterker verhoudings te bou en geleenthede te skep vir verhoudings.
