Liefde sonder Voorwaardes

Apr 24, 2022    Petrie Spies

Verhoudings affekteer ons almal. Indien ons kan leer om gesonde verhoudings te bou sal ons lewe ryker wees en ons as volgelinge van Jesus sal meer geleenthede hê om die goeie nuus van Jesus te deel. Liefde is die fondament waarop die koninkryk van God gebou is en waarop ons verhoudings kan bou.