Hou Lank Moed
Jun 12, 2022 • Petrie Spies
Geduld is nie iets wat ons noodwendig meer of minder in ons lewens voel nie, maar dit is iets wat gereeld getoets word. Sonder geduld kan verhoudings nie versterk nie en daar is verskeie kere in verhoudings waar ons geduldig moet leer wag. Om geduld te leer, kan maak dat ons verhoudings versterk en ons meer die liefde van God in ons verhoudings wys.
