Vind jou Vreugde

May 1, 2022    Willie de Beer

Vandag kyk ons na die geheimenis van Vreugde in ons verhoudings. Hoe vind ons Vreugde? Dit is nie iets wat die wêreld vir ons kan gee nie en daarom moet ons dit by God gaan soek. Ons kyk na 3 verduidelikings van Vreugde en die invloed van dit op ons verhoudings.