Preke

Geredde mense is gestuurde mense | Petrie Spies | Die Evanglie van Johannes (Deel 3)

Elke keer as mense Jesus begin volg het, het hulle ook ander gaan vertel van Wie hulle gevind het. Die missie van Jesus is vandag nog dieselfde vir sy volgelinge. Ons het elkeen die taak om ander te gaan soek wat nog nie Jesus gevind het nie. Wanneer het jy Jesus begin volg? Wie ken jy wat nog nie vir Jesus ken nie?