PaStorale Berading

Welkom by die Bloemfontein Baptiste Kerk beradingskantoor!

Hierdie is ‘n plek van Geloof, Hoop en Liefde!

Soms benodig ons hulp en het ‘n veilige plek nodig om saam met ons Hemelse Vader perspektief en ondersteuning te kry.
Hier word gefokus op drie verhoudings nl.: Verhouding met God; verhouding met jouself en verhouding met mense om jou.
Jy is baie welkom om ons te kontak deur die onderstaande vorm te voltooi of te skakel by Tel 051-4511017 / E-pos na berading@kerk.co.za

Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses.

Psalm 34:19

Van bo af het Hy Sy Hand uitgestrek en my gegryp, my uit geweldige waters uitgelig.
Psalm 18:17