Wees Goed
Jun 19, 2022 • Petrie Spies
Ons natuurlike neiging is nie om eerste aan ander te dink nie, maar aan onsself. God is goed en wil hê dat sy kinders ook goed sal wees teenoor ander. Ons moet nie moeg word om goed te doen aan ander nie want dit kan lei tot verandering in ander mense.
