Lewe met Selfbeheersing

Jun 5, 2022    Willie de Beer

Ons dink baie keer net aan selfbeheersing as 'n lys van dinge wat ons nie mag of moet doen nie, maar dit het ook te doen met wat ons moet doen en hoe ons sekere dinge kan doen om verhoudings te bou en te versterk.