Ons reaksie op teenstand
Sep 17, 2023 • Petrie Spies
Jesus het dit duidelik gemaak dat as ons kies om Hom te volg, dit ook vervolging en teenstand van die wêreld sal inhou. Jesus wil egter ook hê dat ons reaksie daarop op 'n sekere manier moet wees. Ons kan selfs seën van God beleef in daardie oomblike.
