'n Hart wat God sien
Aug 27, 2023 • Petrie Spies
Baie mense voel moeg en oorweldig deur dinge. Baie mense voel ver van God. Baie mense het wysheid nodig vir 'n volgende stap in hulle lewe. Hoe weet ons wat is God se wil? Hoe kan ons God meer in ons omstandighede sien en beleef. Jesus wil 'n antwoord gee daarop en dat dit te doen het met die reinheid en opregtheid van ons hart.
