Krag van Sagmoedigheid

Aug 6, 2023    Petrie Spies

Krag en sagmoedigheid lyk nie asof dit in dieselfde sin gebruik moet word nie, maar in God se koninkryk werk dinge anders. Jesus sê daar is seën vir die wat krag onder beheer het en dit toepas in hulle lewens.