Troos vir 'n seer hart

Jul 30, 2023    Petrie Spies

Die lewe is moeilik en die wêreld is gebroke. Dinge werk nie altyd reg uit nie en dit bring baie keer verliese, teleurstellings en hartseer in ons lewe. Hoe hanteer ons dit? Hoe kry ons vertroosting vir hierdie dinge? Jesus het 'n duidelik pad voorgestel en gee ons sekere waarhede waaraan ons kan vashou vir vertroosting.