Bewerkers van Vrede
Sep 10, 2023 • Petrie Spies
Ons leef in 'n wêreld met baie konflik tussen mense. Tog is God die God van vrede en wil hê ons moet bewerkers van vrede wees. Hoe kan ons konflik oplos in verhoudings en hoe kan ons versoening tussen mense bewerk. Die God van vrede maak dit duidelik vir ons.
