Vertroue op God
Jul 23, 2023 • Petrie Spies
Jesus begin sy bekendste preek met agt stellings hoe ons geseënd kan wees; hoe ons seëninge van God kan beleef vanuit sy Koninkryk. Die heel eerste stelling wat Jesus maak help ons begryp hoe ons in nederigheid op God kan vertrou. Kom vind uit wat ons kan doen om ons afhanklikheid van God te oefen en seën uit God se hand kan beleef.
