Oordeel en Genade

Oct 25, 2026  •  Petrie Spies

In Jesus is daar genade en waarheid vir almal. Hy nooi ons uit om ons oordeel en ons sonde by Hom te los sodat ons die lewe kan leef waarvoor Hy ons bestem het.