Oud na Nuut; Water na Wyn

Aug 16, 2026    Petrie Spies

Jesus se openbare bediening begin by 'n troue waar Hy die eerste van sy wondertekens doen wat iets van sy heerlikheid ten toon stel. Jesus verander die oud nie net na iets beters nie; Hy maak dit 'n nuwe skepping. Hy wil jou ook nuut maak vir 'n groter doel.