Geloof en Vryheid

Nov 1, 2026  •  Petrie Spies

Jesus daag godsdienstige mense uit om hul geloof in Hom te plaas as die enigste manier om lewe en vryheid te beleef. Jesus is die Waarheid en Hy bring vryheid en ewige lewe.