Die Lam van God

Aug 2, 2026

ohannes die Doper het in nederigheid sy lewe tel in die groter storie van Jesus. Hy wou Jesus groot maak met sy lewe en het verduidelik dat Jesus die Lam van God is wat die sonde van die wêreld wegneem. In Jesus is daar vergifnis beskikbaar vir elke persoon en ons kan ons lewe laat getuig van Jesus.