Hy is die waarheid

Dec 15, 2024    Riaan Bergh

In Johannes 14:6 sê Jesus vir Tomas hoe ons na God toe kan gaan. Met “Ek is die waarheid” gee Jesus meer as net ‘n feitlike stelling maar ook ‘n onthulling van wie God is. Soos die Nuwe Testament in die Ou Testament verskuil is en die OT in die NT openbaar word, openbaar die Seun die Hart van die Vader. Ons kyk vandag hoe hierdie waarheid ons lewe beïnvloed.