Hy is Genadig
Nov 10, 2024 • Riaan Bergh
HY IS... Ons verken wie God is in ons omstandighede. Genade is sinoniem met God maar soms sukkel ons om genade te aanvaar of dit te gee. “Wees genadig” is deurgaans ‘n bevel in die Bybel, ons kyk vandag hoe God se karakter ons s’n kan beïnvloed sodat ons die woord makliker in ‘n daad kan verander.