Hy is Betroubaar
Nov 24, 2024 • Petrie Spies
Ten einde vreugde en vrede in hierdie lewe te ervaar, is dit belangrik dat ons ons hoop op iets of iemand sal plaas wat altyd vir ons sal deurkom in elke situasie. Indien ons nie God se getrouheid verstaan en vertrou nie, sal ons ook nie die res van sy karakter vertrou nie.