Hy is die Weg
Dec 8, 2024
In Johannes 14:6 sê Jesus vir Tomas hoe ons na God toe kan gaan. “Ek is die weg” is nie net ‘n rigtingwyser nie maar ook instruksies vir elke mens wat God wil nader. Maar hoe lyk dit prakties wanneer Jesus die weg is in ons alledaagse lewe?