Hy is die Lewe

Dec 22, 2024    Willie de Beer

In Johannes 14:6, Jesus sê Hy is die lewe. Wat is jou idee van wat die Lewe is? Die wêreld is oortuig dat die lewe bepaal word deur wie jy is, wat jy het en wie jy ken, maar Jesus maak dit baie duidelik dat HY die lewe is. Hy voorsien lewe vir my en jou in 3 verskillende maniere en in die boodskap evalueer ons presies wat Jesus bedoel wanneer Hy sê dat Hy die lewe is.