Hy is Almagtig
Nov 3, 2024 • Petrie Spies
Dit is een ding om te verstaan en te aanvaar dat God krag het en almagtig is, maar ons sukkel om te verstaan hoe daardie krag ons kan help. God beloof dat sy onbeperkte krag beskikbaar is vir sy mense. Daar is egter 'n paar dinge wat ons in geloof moet doen om die krag in ons lewe te ervaar.