Nuwe Lewe van Liefde

Oct 25, 2020  •  Petrie Spies  •  Galasiërs 5

As Christene is ons nie meer onder die wet nie, en is daar 'n nuwe etiek waarvolgens ons lewe. Liefde vir God en Liefde vir mekaar.