Vryheid en Verantwoordelikheid
Nov 1, 2020 • Petrie Spies • Galasiërs 6
Ons sal nooit die vollheid van dit wat God vir ons wil hê, ervaar sonder die verantwoordelikheid wat kom saam met 'n verhouding met Hom nie. Ware vryheid is nie 'n lewe sonder verantwoordelikheid nie.
