Slaaf Teenoor Seun
Oct 18, 2020 • Petrie Spies • Galasiërs 4
Toe Jesus die apostels van God geleer het, het Hy na Hom verwys as Vader, wat 'n aanduiding was van hoe God se verhouding met mense verander het deur Jesus. Ons is erfgename. Die motivering vir ons diensbaarheid teenoor Hom, is nie meer om die wet te gehoorsaam nie, maar ons liefde vir Hom.
