Die Gekruisigde Lewe

Sep 27, 2020    Petrie Spies    Galasiërs 2

Wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het, is 'n omvattende oplossing vir die probleem van sonde, en daarom moet ons as Christene gekruisigde lewens leef. Wat beteken dit om dood te wees vir sonde en te lewe vir Christus?