Genade en Vrede

Sep 20, 2020  •  Petrie Spies  •  Galasiërs 1

Hierdie is die eerste boodskap in ons reeks oor Galasiërs. Ons gaan elke week 'n hoofstuk uit die boek bespreek. Hierdie week bespreek ons hoofstuk 1, Genade en Vrede.