Lewe van GENADE
Oct 11, 2020 • Petrie Spies • Galasiërs 3
Hoe lyk dit om in die Genade van God te leef? Iemand het eenkeer gesê as dit nie té eenvoudig voel nie, is dit nie genade nie. As mense sukkel ons met die konsep van genade omdat ons voel ons verdien dit nie... Maar as mens dit kon verdien, was dit nie genade nie.
