Hoe om konflik op te los
Jun 30, 2024 • Petrie Spies
Konflik is deel van verhoudings tussen mense, maar hoe ons dit oplos is baie keer die maak of breek van verhoudings. Wat is die oorsprong van die konflik in ons verhoudings? Hoe kan ons konflik beter hanteer? Hoe kan ons konflik oplos? Jakobus gee vir ons duidelike antwoorde sodat ons geloof ook in hierdie situasies kan werk.