Hoe om versoeking te oorwin
Jun 9, 2024 • Petrie Spies
Jesus het gesê Hy het gekom om vir ons 'n lewe van oorvloed moontlik te maak. Een van die grootste dinge wat keer dat ons hierdie lewe kan ervaar en leef is die versoekings in ons lewe. Jakobus gee vir ons 'n duidelike riglyn hoe om oorwinning oor versoeking te hê en hierdie lewe as oorwinningsprys te behaal