Hoe om die toekoms in te gaan

Jul 7, 2024    Petrie Spies

Is dit verkeerd om vir die toekoms te beplan? Is dit verkeerd om doelwitte vir die toekoms te hê? Hoe moet ons die toekoms benader? Jakobus is nie teen beplanning en doelwitte nie, maar wil ons wel waarsku teen foute wat ons kan maak as ons vir die toekoms beplan.