Hoe lyk 'n volwasse gelowige?
Jun 2, 2024 • Petrie Spies
Hoe bepaal 'n mens of jy geestelike gegroei het? Hoe bepaal jy of iemand geestelik volwasse is? Wat moet 'n mens doen om te bou aan 'n geloof wat werk. In hierdie reeks gaan ons kyk na verskillende ontwerpe om ons juis in hierdie taak te help. Vandag kyk ons na watter kenmerke Jakobus uitlig, van geestelik volwasse mense.