Hoe om te bid vir jou probleme
Jul 14, 2024 • Petrie Spies
Is daar 'n regte en verkeerde manier van bid? Wanneer moet ons bid? Kan enige persoon bid? Jakobus antwoord hierdie vrae vir ons sodat ons geloof ook in hierdie area van ons lewe kan werk.