Die Liefde Respekteer
Oct 13, 2024 • Petrie Spies
Ons leef in 'n tyd waar respek eintlik 'n “bedreigde eienskap” word. Tog definieer Paulus dat die liefde handel nie onwelvoeglik nie. Ons as Christene het nodig om eerste respek te wys aan mense selfs die vir wie die res van die wêreld nie respek het nie. Vandag kyk ons na redes hoekom ons ander moet respekteer en hoe om dit prakties te doen.