Die Liefde is Vriendelik
Sep 15, 2024 • Petrie Spies
Dit is belangrik dat ons liefde oorgaan in dade. Ons het nodig om ons liefde aan mense te bewys, net soos Jesus. Vriendelikheid is liefde in aksie en vandag wil ons jou help hoe om vriendelikheid oor te sit in dade.