Die Liefde Is Nederig

Oct 20, 2024    Petrie Spies

Nederigheid is nie net 'n gevoel nie, dit is 'n manier van dink en leef. God gee talle beloftes vir mense wat nederig is wat tot ons voordeel is. Ons het egter nodig om hierdie uitdrukking van liefde te beoefen in ons lewe sodat ons die voordele kan ervaar in ons eie lewe.