Hoe lyk liefde teenoor ander mense?

Sep 8, 2024    Petrie Spies

Tussen al die dinge wat Christenskap as belangrik beskou, waarop moet ons fokus? Hoekom is dit belangrik vir God dat ons ander mense liefhet? Hoe lyk hierdie liefde en hoe kan ons dit prakties uitleef in ons lewe? Hierdie is alles vrae wat ons in hierdie reeks gaan beantwoord.