Hou Nie Boek Van Die Kwaad Nie
Sep 22, 2024 • Riaan Bergh
Dit is belangrik dat ons liefde oorgaan in dade. Ons het nodig om ons liefde aan mense te bewys, net soos Jesus. Om vergifnis te gee toets ons liefde maar dit is ook ‘n getuienis aan die wêreld van God se genesing wanneer ons nie boek hou van die kwaad nie.