Dankbaarheid

May 14, 2023    Petrie Spies

Dankbaarheid het 'n invloed op ons verhoudings met mense en God. Wanneer ons nie dankbaar is nie, skep dit 'n afstand in ons verhoudings, maar dankbaarheid verklein daardie afstand. Dit kan egter nie bly by die gevoel van dankbaarheid nie, maar moet oorloop in danksegging. Ons gevoel van dankbaarheid het nodig om woorde, liedere, gebede en offers te word