Eerbied

Apr 16, 2023    Petrie Spies

Die manier hoe ons leef is soms 'n pad na 'n spesifieke eindbestemming. Sommige beginsels word afgemaak as oudtyds, maar eintlik is dit lewenswyses wat na 'n beter kwaliteit lewe lei. God roep sy mense om anders te wees en anders te leef as die “norm”. Eerbied is een van hierdie beginsels. Dit is 'n manier hoe ons gewig en waarde heg aan mense en God. Baie keer hoe meer waarde ons aan iets gee, hoe meer waarde kan ons daaruit put