Pad van Integriteit
May 7, 2023 • Petrie Spies
Ons leef in 'n tyd wat mense meer geskok is wanneer iemand met integriteit optree as wat iemand sonder integriteit optree. Tog is dit 'n baie belangrike beginsel wat God vir ons neergelê het en dit het 'n direkte invloed op ons verhouding met God en ander mense. Wat is die voordele? Hoe kan ons verseker ons het integriteit?
