Koninkryk Beginsels
Oct 15, 2023 • Petrie Spies
Vanuit God se perspektief is daar sekere waarhede en beginsels as dit kom by ons finansies. Wat moet dien as die filter waardeur ons na ons finansies kyk? Wat moet die fokus wees? Wat kan ons gebruik as die ware Noord? God se beginsels vir ons finansies, help ons om hierdie vraag te beantwoord.
