Die Spanning in Finansies
Nov 5, 2023 • Petrie Spies
Jesus wil dit duidelik maak dat ons 'n spanning in finansies kan beleef omdat daar iets meer is as net geld. Ons is in 'n geestelike stryd en die vyand wil verwarring en leuens vestig wat maak dat ons sukkel om te fokus. Jesus wil ons help om deur die leuens en skanse te sien vir wat werklik waar is.
