Die Beginsel van Eerste en Beste

Oct 29, 2023    Petrie Spies

God gee aan ons die geleentheid en die uitnodiging om sy beginsels te volg in hoe ons, ons finansies prioritiseer. Hoe ons dit doen, kommunikeer 'n oop of toe deur vir God om in ons rigting te beweeg. God wil hê dat ons Hom sal eer in ons finansies deur die beginsel van eerste en beste.