Die Beginsel van Saai en Oes

Oct 22, 2023    Petrie Spies

God het sekere wette vir die heelal ingestel – natuurwette, fisiese wette en selfs geestelike wette. Jy hoef nie hierdie wette ten volle te begryp om voordeel daaruit te trek nie. Finansies werk op die beginsel van saai en oes. As ons die elemente van hierdie beginsel toepas in ons persoonlike finansies, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel.