Karaktereienskappe in Goddelike Verhouding

Feb 15, 2026    Petrie Spies

Die gevaar is dat ons toelaat dat die wêreld definieer hoe verhoudings moet lyk. Miskien moet ons teruggaan na die Een wat verhoudings ontwerp het en sy beginsels gebruik. Goddelike verhoudings bevat mans en vrouens wat sekere karaktereienskappe konstant toepas in hulle verhoudings.