Die Wittebrood
Mar 1, 2026 • Petrie Spies
Die wêreld is nie stil as dit kom by die seksuele liefde nie, maar God het dit geskep met 'n sekere doel en binne sekere grense sodat dit jou eggenoot kan dien en seën kan inhou vir julle huwelik. Vandag kyk ons na beginsels van Goddelike seks.
